top of page
Elvis Blue - Die Hartklop Van 'n Pa (Key: OR Emaj)

Elvis Blue - Die Hartklop Van 'n Pa (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-01215
$12.95Price

Title: Die Hartklop Van 'n Pa

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elvis Blue
Genre: South African; Folk; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: More info: Jan Hoogendyk better known by his stage name Elvis Blue (born in George, South Africa on 28 December 1980) is the winner of the sixth season in of South African Idols. For the finals, he sang "The Things My Father Said”.
Lyrics: Yes

 

As jy bang is

Volg jou herinnerings stroom op terug na my toe

Waar jy in my arms lê

Voor jy gaan slaap

Met stories van prinse

En drake op jou bed wat kraak

 

Dalk voel jy onseker

I don't know the monsters under your bed

And I don't know the secrets in your head

Solank jy weet ek is hier

As jy ooit wil praat

 

Ek het jou al opgetel en jou neergesit

Met elke traan jou styf vasgedruk

Tot laat in die aand gesels as iets jou pla

Gee nie om waar jy is

Bly lief vir jou net soos jy is

So klink die hartklop van 'n pa

So klink die hartklop van 'n pa

 

Ek voel jou seer

Ek weet nie hoe dit werk nie

Ek weet net dit gebeur

Jy bly maar altyd deel van my

Met elke skraap met elke breek van jou hart

 

Ek sien hoe raak jy ouer

Die sirkels wat jy loop gaan my verby

Jou lewe is daar buite nie meer langs my

Solank jy weet ek is hier

As jy my soek

 

Ek het jou al opgetel en jou neergesit

Met elke traan jou styf vasgedruk

Tot laat in die aand gesels as iets jou pla

Gee nie om waar jy is

Bly lief vir jou net soos jy is

So klink die hartklop van 'n pa

So klink die hartklop van 'n pa

 

Ek is hier

As jy ooit wil praat

 

Ek het jou al opgetel en jou neergesit

Met elke traan jou styf vasgedruk

Tot laat in die aand gesels as iets jou pla

Gee nie om waar jy is

Bly lief vir jou net soos jy is

So klink die hartklop van 'n pa

So klink die hartklop van 'n pa

So klink die hartklop van 'n pa

 

Composer: ELVIS BLUE (ELVIS BLUE PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page