top of page
Piet Smit & Danie Botha - Die Heel Beste Rede (Key: OR Cmaj)

Piet Smit & Danie Botha - Die Heel Beste Rede (Key: OR Cmaj)

SKU: AN-OR-NB-00650
$12.95Price

Title: Die Heel Beste Rede

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Piet Smit & Danie Botha
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Kom ons staan voor die Heer

En bely dat hy regeer

Kom ons sien die hemelwoning op sy troon

Laat ons al die hulde bring

En sy lof en eer besing

Laat ons lofsange die plek wees waar Hy woon

 

Hef jou hande

Na bo

Al wat hy vra

Is dat ons glo

En as jy weet

Jy is vry

Is dit die heel beste rede

 

Om te kniel voor die Vader

In gebed tot hom te nader

En Hom as koning en verlosser te bely

Om Hom te dank vir Sy genade

Vir Sy seën en wonderdade

Want die krag van sy waarheid maak ons vry

 

Hef jou hande

Na bo

Al wat hy vra

Is dat ons glo

En as jy weet

Jy is vry

Is dit die heel beste rede

 

Om te gaan na die nasies

Want sy opdrag was basies

Om te doen en te lewe net soos Hy

Want deur sy wonderwerke is daar nou ook geen perke

Van wat Jesus kan doen deur jou en my

 

Hef jou hande

Na bo

Al wat hy vra

Is dat ons glo -

En as jy weet

Jy is vry

Is dit die heel beste rede

 

Om met simbaal en drom te raas

En die sjofars hard te blaas

Want die groot dag van Jesus kom beslis

Die dag wat elke knie sal buig

Elke mond nog sal getuig

Dat die ruiter op die witperd Koning is

 

Hef jou hande

Na bo

Al wat hy vra

Is dat ons glo

En as jy weet

Jy is vry

Is dit die heel beste rede vir my

As jy weet jy is vry is dit die heel beste rede

Heel beste rede

Heel beste rede vir my

 

Composer: P. SMIT (MAR GOSPEL MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page