top of page
Standard Version - Die Heiland Is Gebore (Key: OR Fmaj)

Standard Version - Die Heiland Is Gebore (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-00829
$12.95Price

Title: Die Heiland Is Gebore

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die Heiland is gebore

In stille Betlehem

By blye engelsange

Voeg ek my hart en stem

 

So lief het God die wêreld

Gehad dat hy sy Seun

Sy enige gegee het

As Middelaar en Steun

 

Kom na die krip so nederig

Daar lê die kindjie teer

Hy is die spruit van Dawid

Hy is ons liewe Heer

 

So lief het God die wêreld

Gehad dat hy sy Seun

Sy enige gegee het

As Middelaar en Steun

 

Word u uit sondaarsliefde

‘n Kleintjie swak en klein

O Jesus maak ons almnal

Getrou aan U en rein

 

So lief het God die wêreld

Gehad dat hy sy Seun

Sy enige gegee het

As Middelaar en Steun

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page