top of page
Manie Jackson - Die Hemel Weet (Key: OR Dmaj - BV)

Manie Jackson - Die Hemel Weet (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: AN-OR-BV-00285
$12.95Price

Title: Die Hemel Weet

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Manie Jackson

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: Yes

More info: Manie Jackson is 'n Afrikaanse Country Sanger en Liedjieskrywer. Hy is gebore op 30 Desember 1979 in Pretoria.

Lyrics: Yes

 

Die lewe loop 'n vreemde pad

Wat n mens soms nie beplan

Maar jy't 'n keuse wat jy daarvan maak

 

Soms kyk jy terug na 'n verdwaalde weg

En somtyds dink jy jy was reg

Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand

 

En die hemel weet ek was lief vir jou

Sal ek jou nooit vas kan hou

Is dit als te laat om 'n weer probeer te maak

En die vlamme brand die hel breek los

Vir elke traan het dit ons gekos

Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand

 

Nou staan ons hier die kruispad wag

Nie links of regs sien ek die lig

Wie se keuse is dit hierdie keer

 

Jy kyk weer terug jy raak verward

Ek draai maar links en ek volg die swart

Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand

 

En die hemel weet ek was lief vir jou

Sal ek jou nooit vas kan hou

Is dit als te laat om 'n weer probeer te maak

En die vlamme brand die hel breek los

Vir elke traan het dit ons gekos

Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand

 

Ja die vlamme brand die hel breek los

Vir elke traan het dit ons gekos

Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand

 

Composer: HARLEY ALLEN/CARSON CHAMBERLAIN/AFR. MANIE JACKSON (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page