top of page
Romanz - Die Here Is My Herder (Key: OR Dmaj)

Romanz - Die Here Is My Herder (Key: OR Dmaj)

SKU: EL-OR-NB-01131
$12.95Price

Title: Die Here Is My Herder

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Romanz
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Romanz was 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies gesing het. Die groeplede is: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock.
Lyrics: Yes

 

Die Here is my herder

Niks sal my ontbreek nie

Hy laat my neerlê

In groen weivelde

Na waters waar rus is

Lei Hy my heen

Na waters waar rus is

Lei Hy my heen

 

Baie diep haal Hy my uit

Baie diep haal Hy my uit

Hy plant my voete

Op ‘n stewige rots

Baie diep haal Hy my uit

 

Die Here is my herder

Niks sal my ontbreek nie

Hy laat my neerlê

In groen weivelde

Na waters waar daar rus is

Lei Hy my heen

Na waters waar daar rus is

Lei Hy my heen

 

Hy lawe my soekersiel

En Hy lei my

Op paaie van geregtigheid

Om Sy naam ontwil

En al gaan ek deur die donker van doodskaduwee

Sal ek geen onheil vrees nie

Hy is by my

 

Hy dek die tafel

Voor my gesig

Voor die oë van my vyande

Beloon Hy my

En Hy salf my met olie

Vir my bely

Net guns en goedheid

Sal my bly volg

Al die dae van my lewe

Wil ek by Hom bly

Al die dae van my lewe

Wil ek by Hom bly

 

Die Here is my herder

Niks sal my ontbreek nie

Hy laat my neerlê

In groen weivelde

Na waters waar daar rus is

Lei Hy my heen

Na waters waar rus is

Lei Hy my heen

Na waters waar rus is

Lei Hy my heen

 

Composer: TRADITIONAL/LOUIS BRITTZ (BRETTIAN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page