Rudi Claase & Charne Hugo - Die Here Wag Reeds Daar (Key: OR Ebmaj)
Title: Die Here Wag Reeds Daar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rudi Claase & Charné Hugo (Charne Hugo)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Moenie bang wees vir môre nie
Elke nuwe dag het son
Môre bring dalk engele
Môre draai als om
Moenie wegraak in gister nie
Hou aan glo en hou aan hoop
En as jou hart nie langer kan nie
Laat die Here voor jou loop
Jy gaan seer kry in jou lewe
Jy gaan baie lesse leer
Jy moet weet daar is 'n rede
Dat die Here dit nie keer
As jy voel of jy alleen is
En jou skippie doelloos vaar
Moenie bang wees vir môre nie
Want die Here wag reeds daar
Nie almal hoef te weet nie
Net jy hoef te verstaan
Omdat die ware waarheid
Met God se spore gaan
Moenie wegraak in gister nie
Hou aan glo en hou aan hoop
En as jou hart nie langer kan nie
Laat die Here voor jou loop
Jy gaan seerkry in jou lewe
Jy gaan baie lesse leer
Jy moet weet daar is 'n rede
Dat die Here dit nie keer
As jy voel of jy alleen is
En jou skippie doelloos vaar
Moenie bang wees vir môre nie
want die Here wag reeds daar
Oe, en jy sal seer kry in jou lewe
En jy gaan baie lesse leer
Oe, jy moet weet daar is 'n rede
Dat die Here dit nie keer
As jy voel of jy alleen is
En jou skippie doelloos vaar
Moenie bang wees vir môre nie
Want die Here wag reeds daar
Composer: RUDI CLAASE (RUDI CLAASE SONGS)