top of page
Andre Venter - Die Man Vir Jou (Key: OR Bmaj)

Andre Venter - Die Man Vir Jou (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00128
$12.95Price

Title: Die Man Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: André Venter (Andre Venter)

Genre: South African; Pop; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Jy was my huis toe ek alles om my verloor het

En jy was ore wat die seer in my siel gehoor het

Ek haal asem vir jou

 

Jy is die reën as ek huil waar mans nie mag nie

En jy's die een waarvoor niks in my langer kan wag nie

Jy's my nuwe begin

 

Ek is die man vir jou

Wat jou ewig sal vashou

As die storms kom is my arms hier om jou

Ek is als wat ek kan wees

Ek is die man wat alles in sy lewe sal gee

Vir net 'n laaste soen of net 'n laaste probeer

Ek wil my lewe om jou bou

Die man vir jou

 

Jy is my hawe as my skepe nie weet waarheen nie

Al sou ek wou kan my hart nie kon baklei hier teen nie

Jy is alles vir my

 

Ek is die man vir jou

Wat jou ewig sal vashou

As die storms kom is my arms hier om jou

Ek is als wat ek kan wees

Ek is die man wat alles in sy lewe sal gee

Vir net 'n laaste soen of net 'n laaste probeer

Ek wil my lewe om jou bou

Die man vir jou

 

Ek is die man vir jou

Wat jou ewig sal vashou

As die storms kom is my arms hier om jou

Ek is als wat ek kan wees

 

Ek is die man vir jou

Wat jou ewig sal vashou

As die storms kom is my arms hier om jou

Ek is als wat ek kan wees

Ek is die man wat alles in sy lewe sal gee

Vir net 'n laaste soen of net 'n laaste probeer

Ek wil my lewe om jou bou

Die man vir jou

Die man vir jou

 

Composer: RUDI CLAASE (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page