top of page
Carike Keuzenkamp - Die Paddakonsert (Key: OR Dbmaj)

Carike Keuzenkamp - Die Paddakonsert (Key: OR Dbmaj)

SKU: AL-OR-NB-00593
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Die Paddakonsert

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Dbmaj
Backing vocals: No
More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Lyrics: Yes

 

Kwaak, kwaak, kwaak

Daar onder in die vlei

Kwaak, kwaak, kwaak

Sit almal in ‘n ry

 

Daar in die vlei

Daar by die wilgerboom

Kan ons gaan loer

Na die paddas wat daar woon

En as die maan daar opkom oor die rand

 

Sal elke liewe padda kwaak

Padda kwaak

Padda kwaak

Sal elke liewe padda kwaak

Want die paddas hou konsert

 

Sal elke liewe padda kwaak

Padda kwaak

Padda kwaak

Sal elke liewe padda kwaak

Want die paddas hou konsert

 

Die brulpadda is die leier van die koor

Hy kwwak so hard dat almal hom kan hoor

Hy gee die noot en almal maak gereed

 

En elke liewe padda kwaak

Padda kwaak

Padda kwaak

En elke liewe padda kwaak

Want die paddas hou konsert

 

En elke liewe padda kwaak

Padda kwaak

Padda kwaak

En elke liewe padda kwaak

Want die paddas hou konsert

 

Composer: JAN GROVE/K. NETZLE (EMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page