top of page
Riana Nel - Die Regte Tyd (Key: OR Fmaj)

Riana Nel - Die Regte Tyd (Key: OR Fmaj)

SKU: CO-OR-NB-00325
$12.95Price

Title: Die Regte Tyd

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Pop; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Riana Nel was born in Namibia. She is a South African singer/songwriter. Her songs have been described as including elements of "Pop & Country". She had firmly placed her roots in Gospel music on release of the albums; "Oopmond", "The Cure", "Someone With Skin" and won may awards including the "Crescendo award" in 2000. Her albums continue to top South African Music charts.
Lyrics: Yes

 

Soos elke aand

Dalk net 'n gewoonte

Sit ek weer alleen

Mmm, maar aan die anderkant van die tafel

Begin jy nader leun

 

Wat ek voel is net onbeskryflik

Sou jy gedink het dat nou uiteindelik

Alle sand in die glas se ure uit sou loop jy weet

 

Nou is die regte tyd vir liefde

Nou is die regte tyd in my lewe

Nou is die regte tyd vir jou om my te kry

En nou is die regte tyd vir liefde

Nou is die regte tyd in my lewe

Nou is die regte tyd vir jou om my te kry

Sê jy's lief vir my

 

Dis asof almal in die hele wêreld

Stil raak hier vanaand

En elke woord wat al ooit gepraat is

Die hemelruim verlaat

My hart wil stop en my moed begewe

Dis nie net jou nie net my gebede

Dis net die hand van die Een daarbo

Wat sal kom regstel jy weet

 

Nou is die regte tyd vir liefde

Nou is die regte tyd in my lewe

Nou is die regte tyd vir jou om my te kry

En nou is die regte tyd vir liefde

Nou is die regte tyd in my lewe

Nou is die regte tyd vir jou om my te kry

Sê jy's lief vir my

 

En jy breek my mure af

En alles wat daar was

En in 'n oomblik

Weet ek dat die regte tyd was

Wat ons voor moes wag

 

En nou is die regte tyd vir liefde

Nou is die regte tyd in my lewe

Nou is die regte tyd vir jou om my te kry

En nou is die regte tyd vir liefde

Nou is die regte tyd in my lewe

Nou is die regte tyd vir jou om my te kry

Sê jy's lief vir my

 

Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page