top of page
Bok van Blerk & Robbie Wessels - Die Sluise Van Die Hemel (Key: OR Dmaj)

Bok van Blerk & Robbie Wessels - Die Sluise Van Die Hemel (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00546
$12.95Price

Title: Die Sluise Van Die Hemel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk & Robbie Wessels
Genre: South African; Pop; Duet; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As die hart weer oorloop

Loop die mond ook oor

Van al die goeters wat jou bly maak

Wat jou bekoor

 

As die rivere oorloop

Loop die sluise oor

Van al die damme in die oorde

Wat hul watter verloor

 

Ja, so stap ek deur die lande

Met my oë op Jou gerig

Ja, so droom ek van my damme

Waar ek kon visvang jare terug

 

Ek onthou hoe ek saans in die wintermaande

Gehol het in die reën sonder vrees of skaamte

Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het

Uit die berg

Op my plaas

Voor dit opgedroog het

Daar was nooit te kort aan reën

Daar was nooit te kort aan reën

 

Toe die damme begin opdroog

En die vee begin te dood

Toe die wyn begin min raak

En gesny word aan die brood

 

Toe die vloei van die fonteine

En die waterare stop

Toe staan die grond bakhand

O, maak ons pense vol

 

En met die son se kondensasie

Begin die wolke saam te pak

En 'n hele reënboognasie

Begin hul arms in te hak

 

En om nooit weer te dink in die hoogste hemele

En die aarde roep saam in die taal van engele

Ons is hier ons is dors

Kom en vul die droogte

Uit die waterare van die Allerhoogste

Ons sal heelhartig vertrou

Ons sal vertrou op Jou

 

Ja, so staan ons na die droogte op

Die halleluja vul die hart se klop

Die El Nino word 'n feëverhaal

In al die tale van die land vertaal

Word geskei van die verlede af

Dis genade dis nie God se straf

Haal jou Bybel van die boekrak af

Haal jou Bybel van die boekrak af

 

Want die Kaap, die Kaap

Die Kaap se vlaktes roep

Maak, maak die sluise

Die sluise van die hemel oop

Die Kaap, die Kaap

Die Kaap se berge roep

Maak, maak die sluise

Dioe sluise van die hemel oop

Die Kaap, die Kaap

Die Kaap se berge roep

Maak, maak die sluise

Die sluise van die hemel oop

Maak, maak die sluise

Die sluise van die hemel oop

Maak, maak die sluise

Die sluise van die hemel oop

 

Composer: ROBBIE WESSELS (INHOCO MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page