top of page
Jannie Moolman - Die Son Sal Weer Skyn (Key: OR Dbmaj - BV)

Jannie Moolman - Die Son Sal Weer Skyn (Key: OR Dbmaj - BV)

SKU: JU-OR-BV-01160
$12.95Price

Title: Die Son Sal Weer Skyn

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jannie Moolman
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dbmaj
Backing vocals: Yes
More info: Jannie Moolman is a South African opera singer who was a celebrity coach on the third season of the singing reality show Supersterre. Born in Kwazulu Natal, Jannie began his career as a tenor in 1990 after completing a degree in Communication at the University of the Free State. In 2003 he released his first solo album in which he blended opera with lighter music.
Lyrics: Yes

 

Ek hoor hoe sing die wind

Hoe sing die wind 'n song vir my en jou

Ek sien hoe speel die son se skaduwee

Se skaduwee oor jou

Maar net vir nou

Soms voel dit vir jou te veel

Maar onthou

 

Die son sal weer skyn

En die donker nag verdwyn

Ek hou jou hart hier in my hande

Hou dit veilig in my hande

So deur die storms en daarom

Verby die maan verby die son

Voor jy vanaand jou kop gaan lê

Sal my hart vir jou wil sê

Die son sal weer skyn

 

Ek weet as jy ooit moet gaan lê my lief

Sal ek nie meer kan leef

So daarom vra ek jou

Kyk op my lief

Want ek is hier by jou

Hier by jou

En op my kan jy vertrou

En onthou

 

Die son sal weer skyn

En die donker nag verdwyn

Ek hou jou hart hier in my hande

Hou dit veilig in my hande

So deur die storms en daarom

Verby die maan verby die son

Voor jy vanaand jou kop gaan lê

Sal my hart vir jou wil sê

 

Skyn

En die donker nag verdwyn

Ek hou jou hart hier in my hande

Hou dit veilig in my hande

So deur die storms en daarom

Verby die maan verby die son

Voor jy vanaand jou kop gaan lê

Sal my hart vir jou wil sê

Die son sal weer skyn

 

Composer: JANNIE MOOLMAN/JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page