top of page
Nedine Blom - Die Volstruisdans (The Birdie Song) (Key: OR Gmaj)

Nedine Blom - Die Volstruisdans (The Birdie Song) (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-01084
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Die Volstruisdans (The Birdie Song)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nedine Blom
Genre: South African; Kids & Teens; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Nedine Blom is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en prokureur. Sy het verskeie toekennings ontvang vir haar reeks kinder-CD's en DVD's getiteld "Supercool" vanaf 2008.
Lyrics: Yes

 

Sit jou hande op jou rug

Steek jou boude in die lug

En dan wikkel jy ook soos ‘n volstruis

En dan lag ons almal saam

En ons klap ons hande saam

En dan sing ons almal la-la-la-la

 

Sit jou hande op jou rug

Steek jou boude in die lug

En dan wikkel jy ook soos ‘n volstruis

En dan lag ons almal saam

En ons klap ons hande saam

En dan sing ons almal la-la-la-la

 

Want ek en jy is beste pelle

Die hele wereld weet dis so

Die son sal skyn oor als wat mooi is

En ons sal vrolik wees en lekker lag ha ha ha ha

 

Sit jou hande op jou rug

Steek jou boude in die lug

En dan wikkel jy ook soos ‘n volstruis

En dan lag ons almal saam

En ons klap ons hande saam

En dan sing ons almal la-la-la-la

 

Sit jou hande op jou rug

Steek jou boude in die lug

En dan wikkel jy ook soos ‘n volstruis

En dan lag ons almal saam

En ons klap ons hande saam

En dan sing ons almal la-la-la-la

 

Want ek en jy is beste pelle

Die hele wereld weet dis so

Die son sal skyn oor als wat mooi is

En ons sal vrolik wees en lekker lag ha ha ha ha

 

Sit jou hande op jou rug

Steek jou boude in die lug

En dan wikkel jy ook soos ‘n volstruis

En dan lag ons almal saam

En ons klap ons hande saam

En dan sing ons almal la-la-la-la

Sit jou hande op jou rug

Steek jou boude in die lug

En dan wikkel jy ook soos ‘n volstruis

En dan lag ons almal saam

En ons klap ons hande saam

En dan sing ons almal la-la-la-la

 

Composer: N. BLOM (URIAL PUBLISHING)/K. PIENAAR (TRC MUSIEK)/THOMAS/RENDELL (EMI PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page