top of page
Brendan Peyper - Dik en Dun (Key: OR Amaj)

Brendan Peyper - Dik en Dun (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-01278
$12.95Price

Title: Dik en Dun

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info:  Brendan Peyper is 'n Suid-Afrikaanse sanger van Bloemfontein. Sy debuutalbum, Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie, is op 9 Oktober 2015 vrygestel.
Lyrics: Yes

 

Gevleg in vlees gebind in bloed

Kyk ek en jy mekaar in die oë

Man tot man woord en daad

Respek vir ‘n broer met ‘n rugraat

 

Net die Here weet

In lag en leed

En in bloed en sweet

Sal ons oorleef

 

Deur dik en dun my ou maat

Deur yster en plaat

Deur die goed en die kwaad

Tot die einde

Deur dik en dun my ou maat

Deur yster en plaat

Sy aan sy ek en jy tot die einde

Sy aan sy ek en jy tot die einde

 

Jy ken my hart jy praat my taal

Jy weet wat ek sê sonder woorde

As tot as stof tot stof wat ek agterlaat is in jou hande

 

Net die Here weet

In lag en leed

En in bloed en sweet

Sal ons oorleef

 

Deur dik en dun my ou maat

Deur yster en plaat

Deur die goed en die kwaad

Tot die einde

Deur dik en dun my ou maat

Deur yster en plaat

Sy aan sy ek en jy tot die einde

Sy aan sy ek en jy tot die einde

 

Net die Here weet

In lag en leed

En in bloed en sweet

 

Net die Here weet

In lag en leed

En in bloed en sweet

Sal ons oorleef

 

Deur dik en dun my ou maat

Deur yster en plaat

Deur die goed en die kwaad

Tot die einde

Deur dik en dun my ou maat

Deur yster en plaat

Sy aan sy ek en jy tot die einde

Sy aan sy ek en jy tot die einde

 

Composer: BRENDAN PEYPER/DON KELLY/NIËL SCHOOMBEE/STEPHAN VAN HUYSSTEEN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page