top of page
Andriette - Dink Aan My (Key: OR Fmaj - BV)

Andriette - Dink Aan My (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00134
$12.95Price

Title: Dink Aan My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Andriëtte (Andriette)

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Fmaj

Backing vocals: Yes

More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.

Lyrics: Yes

 

Dink aan my en ek sal jou daar kry

Tussen die berge kom ek met my witperd aan

Dink aan my en ek sal jou daar kry

In 'n droomwêreld kom ek om jou te haal

 

Kom aan baby kom dans saam met my

Vergete is vergete en gister is verby

Kom aan dans

Kom dans met my

 

Laat jou voete die praatwerk doen

Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie

Solank jy net dans dans met my

 

En laat die ritme jou vat

Tot op die hoogste berg in die land

En as jy daar kom

Dink aan my

 

Ooh dink aan my

Dink aan my

Ooh dink aan my

 

Dink aan my en ek sal jou daar kry

Daar waar die voëls hoër as die wolke sweef

Dink aan my en ek sal jou daar kry

Met 'n spoed kom ek met my wi tperd verby

 

Kom aan baby kom dans saam met my

Vergete is vergete en gister is verby

Kom aan dans

Kom dans met my

 

Laat jou voete die praat werk doen

Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie

Solank jy net dans dans met my

 

En laat die ritme jou vat

Tot op die hoogste berg in die land

En as jy daar kom

Dink aan my

 

Ooh dink aan my

Dink aan my

Ooh dink aan my

Dink aan my

 

Composer: ARMAND OPPERMAN (COPYRIGHT CONTROL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page