top of page
Kurt Darren - Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou (Key: OR Bmaj)

Kurt Darren - Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou (Key: OR Bmaj)

SKU: JU-OR-NB-01135
$12.95Price

Title: Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As jy die sterre tel in God se hemel

En dit 'n duisend keer herhaal

As jy Bloubergstrand se sand ook bytel

En met die visse in die see maal

 

Tel dan elke boom se blare by

En jy sal die antwoord kry

 

Dis hoe lief ek is vir jou

En ek hoop jy sal onthou

Dis hoe lief ek is vir jou

Ek sweer

Dis hoe lief ek is vir jou

En dis elke dag net meer

Nou kan jy net dink

Hoe lief ek is vir jou

 

Tel die druppels in die oseane

En al die kloppe van jou hart

Nou verdubbel dit met al jou drome

En al die liggies in die hoofstraat

 

Tel dan elke boom se blare by

En jy sal die antwoord, kry

 

Dis hoe lief ek is vir jou

En ek hoop jy sal onthou

Dis hoe lief ek is vir jou

Ek sweer

Dis hoe lief ek is vir jou

En dis elke dag net meer

Nou kan jy net dink

Hoe lief ek is vir jou

 

Jy moet weet ek is altyd daar vir jou

Elke dag

Deur die jare

Jy moet maar my liefde net vertrou

Lief vir jou

Vir jou

 

Dis hoe lief ek is vir jou

En ek hoop jy sal onthou

Dis hoe lief ek is vir jou

 

Dis hoe lief ek is vir jou

En ek hoop jy sal onthou

Dis hoe lief ek is vir jou

Ek sweer

Dis hoe lief ek is vir jou

En dis elke dag net meer

Nou kan jy net dink

Hoe lief ek is vir jou

Hoe lief ek is vir jou

Ek sweer

 

Composer: KURT DARREN/MARC BRENDON/DON KELLY (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page