top of page
Jay - Dis Hoe Ons Rol (Key: OR Abmaj - BV)

Jay - Dis Hoe Ons Rol (Key: OR Abmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00915
$12.95Price

Title: Dis Hoe Ons Rol

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jay (Eden)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: Yes
More info: Jay het sy professionele debuut in 1999 gemaak in Neil Lessick se Let’s Rock as hoofsanger. In 2001 het hy die ATKV Crescendo-kompetisie saam met Joe Niemand gewen. Sedert 2001 was sy hooffokus – Eden. Jay se eerste solo album getitled, Solo, is in 2010 vrygestel. Die album sluit treffers in soos “In a moment like this” en “Toe stop my hart” (saam met Lianie May), “Melanie” en “Hier in my hart”.
Lyrics: Yes

 

Dis hoe ons rol

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

 

Ek het dit, jy het dit

Ons is gebore met dit

Ek voel dit, jy hoor dit

Maar wat ons wil verloor het

Spring op, spring af

Volg die ritme van jou hart

Die ritme in jou hart

 

Want dis hoe ons rol

Ons glase bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net een keer

Begrawe die hartseer

Vergeet van môre kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

 

Sy weet dit, jy weet dit

Ons vat die reëls en breek dit

Ons lewe, voel vere

Vir nou met als tevrede

Spring op, spring af

Volg die ritme van jou hart

Die ritme in jou hart

 

Want dis hoe ons rol

Ons glase bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net een keer

Begrawe die hartseer

Vergeet van môre kom ons dink aan nou

 

Want dis hoe ons rol

Ons glase bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net een keer

Begrawe die hartseer

Vergeet van môre kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh

 

Dis hoe ons rol...

 

Ons lewe net een keer

Begrawe die hartseer

Vergeet van môre kom ons dink aan nou

 

Want dis hoe ons rol

Ons glase bly vol

Almal dink ons knyp die kat in die donker

Ons lewe net een keer

Begrawe die hartseer

Vergeet van môre kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Wo-oh, oh, wo-oh, oh

Want dis hoe ons rol

 

Composer: EWALD COLESKE/CHRISTOPH KOTZE (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page