top of page
Jan de Wet - Dis Kersfees (Met Middernag) (Key: OR Abmaj)

Jan de Wet - Dis Kersfees (Met Middernag) (Key: OR Abmaj)

SKU: JU-OR-NB-00679
$12.95Price

Title: Dis Kersfees (Met Middernag)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jan de Wet
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Jan de Wet is een van die voorste skeppers van Afrikaanse gospel. Jan de Wet dra sy geestelike boodskap duidelik oor en het al pryse ingepalm soos die Beste Gospel-produksie vir Via Dolorosa in 1990. Hy het oor die veertig albums vrygestel (nie almal gospel nie), waarvan verskeie goue status bereik het. Het met sy Loflaaities (kindergroep wat gospel sing) groot aanhang.
Lyrics: Yes

 

Met middernag keer feest’lik weer die stonde

Toe God as mens neer gedaal het op aard

Om te bevry die mensdom van die sonde

Sy volk te red van die dood en die swaard

En nuwe hoop vervul die nuwe aarde

Toe daardie nag gebore is die Heer

Kniel voor Hom neer Kom lowe Hom met waarde

 

Dis Kersfees dis Kersfees

Die Heer daal tot ons neer

Dis Kersfees dis Kersfees die

Heer daal tot ons neer

 

Laat in geloof ons almal plegtig nader

Na daardie krip van die Heilige Kind

So het die wyse voor sy wieg vergader

En voort gelei deur die ster Hom gevind

Ons kan Hom nooit na waarde prys en lowe

Vir ons gebore en vir ons gely

Kom almal saam Kom almal saam,

Verhef jul stem na bowe

 

Dis Kersfees dis Kersfees

Wat ons aan Jesus wy

Dis Kersfees dis Kersfees

Wat ons aan Jesus wy

 

Composer: C.G.S. DE VILLIERS/D'ADAMS (KOPIEREG VOORBEHOU)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page