top of page
Dirk & Bobby - Dis Wat Ons Wil He (Key: OR Cmaj)

Dirk & Bobby - Dis Wat Ons Wil He (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-00184
$12.95Price

Title: Dis Wat Ons Wil Hê (Dis Wat Ons Wil He)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen & Bobby van Jaarsveld

Genre: South African; Pop; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Cmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Hier's iets hier binne

Ek voel dit in my bloed

Is dit omdat ek jonk is

Ja, jy ken my te goed

 

Daar's iets wat binne

Binne in my brand

Ek wil voluit lewe

En dit deel met die land

 

Ons wil al vergeet van alles

'n Bietjie maak of ons mal is

Kan ons alles agter laat lê

En net die goeie tye in 'n sak inpak

 

Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê

Nog 'n bietjie langer

Soos ons altyd sê

Kan ons vir altyd hierdie aand oorhê

Goeie tye

Soos ons altyd sê

 

Dis wat ons wil hê

Dis wat ons wil hê

 

Sê my, voel jy dit

Ja, die voel goed

Dit klop in jou polsslag

En dit pomp in jou bloed

 

Dis iets wat almal

Almal graag wil ken

Die gevoel van vryheid

Hoe dit voel om te wen

 

Ons wil al vergeet van alles

'n Bietjie maak of ons mal is

Kan ons alles agter laat lê

En net die goeie tye in 'n sak inpak

 

Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê

Nog 'n bietjie langer

Soos ons altyd sê

Kan ons vir altyd hierdie aand oorhê

Goeie tye

Soos ons altyd sê

 

Dis wat ons wil hê

Dis wat ons wil hê

 

TUSSENSPEL

 

Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê

Nog 'n bietjie langer

Soos ons altyd sê

Kan ons vir altyd hierdie aand oorhê

Goeie tye

Soos ons altyd sê

 

Dis wat ons wil hê

Dis wat ons wil hê

Dis wat ons wil hê

Dis wat ons wil hê

 

Composer: DIRK VAN DER WESTHUIZEN/FERDINAND SKEAD (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page