top of page
Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Key: OR Gmaj)

Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Key: OR Gmaj)

SKU: CH-OR-NB-03034
$12.95Price

Title: Country Girl Van Bloem

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dodo Nyoka
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek hoor dis sokkie aand vanaand

My beste klere aangetrek

Ek's jonk, vol vonk

Die dansvloer brand vanaand

 

Ek sien hoe staan jy anderkant

Jou lyfie is so aan die brand

Ek vra jou mooi

Kom dans met my vanaand

 

Sy ry 'n bakkie op die plaas

En sy kan 'n springbok skiet

Want sy's 'n country girl van Bloemfontein

Sy gooi haar vellies om te dans

En sy dra net denim jeans

Want sy's 'n tien uit tien

Jy moet haar sien

 

Jy is die Minki in my Chevy '68

Jy is die Lisa langs my klavier

Jy is die Nonna op my plaas

En jy laat my koppie raas

As ek jou sien

As ek jou sien

 

TUSSENSPEL

 

Sy laat die koppe draai na ons

Die manne vra (Hey ons soek 'n dans)

Maar sy sê sy soek nog 'n dans met my

 

Ons voel die dans is aan die brand

Ek swaai haar lyfie om en om

Sy's rooi, sy's mooi

Sy laat die mielies gooi

 

Sy ry 'n bakkie op die plaas

En sy kan 'n springbok skiet

Want sy's 'n country girl van Bloemfontein

Sy gooi haar vellies om te dans

En sy dra net denim jeans

Want sy's 'n tien uit tien

Jy moet haar sien

 

Jy is die Minki in my Chevy '68

Jy is die Lisa langs my klavier

Jy is die Nonna op my plaas

En jy laat my koppie raas

As ek jou sien

As ek jou sien

 

TUSSENSPEL

 

Hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey

Hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey

Hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey

Hey, hey

 

La, la, la, la, la, la, la, la

La, la, la, la, la, la, la, la

La, la, la, la, la, la, la, la

La, la, la, la, la, la, la, la

 

Jy is die Minki in my Chevy '68

Jy is die Lisa langs my klavier

Jy is my Nonna op my plaas

 

Composer: DODO NYOKA/JACQUES MARCELLE VAN VUUREN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page