top of page
Dodo Nyoka - Foto's (Key: OR Bbmaj)

Dodo Nyoka - Foto's (Key: OR Bbmaj)

SKU: CH-OR-NB-03078
$12.95Price

Title: Foto's (Fotos)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dodo Nyoka
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Na na na na na na na

Omdat ons kan, na

Na na na na na

Omdat ons kan

 

34 grade buite

Afgedraaide ruite

Harde week verby en hier kom ons nou

 

100 op die grondpad

Nou gaan dit nie lank vat

Appel kap 'n tune oppie radio

 

Oh oh oh oh oh oh oh

Kannie wag tot ek by jou is

Water lekker koud is

Oh oh oh oh oh oh oh

Kom ons maak 'n bietjie foute

 

Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk

As ek die fotos van my lewe kyk

Elke oomblik saam met jou gebruik

Om stories te maak

(Maak toe jou oë as dit te warm raak)

Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan

Deur die fotos van die lewe gaan

Wil dit waar maak, nie net droom daarvan

Maak jou glas vol, steek die vure aan na-na

 

Na na na na na na

Omdat ons kan, na

Na na na na na

Omdat ons kan

 

Gaan 'n ding nou raak vat

In Afrika se sonsak

Hoe kan ons nou nee sê op so 'n aand

 

Kom ons wees net jonk en

Dom en bietjie dronk

Rol 'n bietjie rond in die warm sand

 

Oh oh oh oh oh oh oh

'n Foto saam met jou om hierdie te onthou

Oh oh oh oh oh oh oh

En die lewe gaan so gou verby

 

Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk

As ek die fotos van my lewe kyk

Elke oomblik saam met jou gebruik

Om stories te maak

(Maak toe jou oë as dit te warm raak)

Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan

Deur die foto's van die lewe gaan

Wil dit waar maak, nie net droom daarvan

Maak jou glas vol, steek die vure aan na-na

 

Na na na na na na

Omdat ons kan, na

Na na na na na

 

Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk

As ek die fotos van my lewe kyk

Elke oomblik saam met jou gebruik

Om stories te maak

(Maak toe jou oë as dit te warm raak)

Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan

Deur die foto's van die lewe gaan

Wil dit waar maak, nie net droom daarvan

Maak jou glas vol, steek die vure aan na-na

 

Na na na na na na

Omdat ons kan, na

Na na na na na

Omdat ons kan

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page