top of page
Dogters Van Man - Die Gras Is Altyd Groener (Key: OR Dmaj)

Dogters Van Man - Die Gras Is Altyd Groener (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-02932
$12.95Price

Title: Die Gras Is Altyd Groener
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dogters Van Man
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Ek dink dis tyd om weg te draai

'n Nuwe blad 'n nuwe werk

Ek's seker dit sal my kan sterker maak

Want die gras is altyd groener

Aan die ander kant van waar jy staan

 

Ek wens net iemand wou my sê

Dat jy nooit als kan kry wat jy wil hê nie

 

As die donker aand kom

As die nagte weer reën

Dink ek weer aan die son

Wat stoksielalleen aan die anderkant sweet

Terwyl ons almal vergeet van hom

As die helder lig kom

En die strale weer skyn

Roep my hart na die maan

Wat ver weg verdwyn

Tot die skemer weer kom

En die maan en die son ontmoet

 

Ek dink dis tyd vir nuwe dinge

Nuwe eindes en beginne

Dit is wat my hart hier binne sê

Want die gras is altyd groener

Aan die ander kant van waar jy staan

 

Ek wens net iemand wou my sê

Dat jy nooit als kan kry wat jy wil hê nie

 

As die donker aand kom

As die nagte weer reën

Dink ek weer aan die son

Wat stoksielalleen aan die anderkant sweet

Terwyl ons almal vergeet van hom

As die helder lig kom

En die strale weer skyn

Roep my hart na die maan

Wat ver weg verdwyn

Tot die skemer weer kom

En die maan en die son ontmoet

 

TUSSENSPEL

 

Ek dink dis tyd vir bietjie meer

Ek wil so graag nog bietjie leer

Jy laat my voel of alles weer begin

Die gras is nie meer groener

Aan die ander kant van waar ek staan

 

Want ek kan nou vir almal sê

Dat ek reeds als wat ek wil hê saam (met) jou het

 

As die donker aand kom

As die nagte weer reën

Dink ek weer aan die son

Wat stoksielalleen aan die anderkant sweet

Terwyl ons almal vergeet van hom

As die helder lig kom

En die strale weer skyn

Roep my hart na die maan

Wat ver weg verdwyn

Tot die skemer weer kom

En die maan en die son ontmoet

 

As die donker aand kom

As die nagte weer reën

Dink ek weer aan die son

Wat stoksielalleen aan die anderkant sweet

Terwyl ons almal vergeet van hom

As die helder lig kom

En die strale weer skyn

Roep my hart na die maan

Wat ver weg verdwyn

Tot die skemer weer kom

En die maan en die son ontmoet

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page