top of page
Dozi - Krismis Liggies (Key: OR Gmaj)

Dozi - Krismis Liggies (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-02411
$12.95Price

Title: Krismis Liggies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Country; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No

 

Asseblief my kroon

Weet jy waar ek woon

Die Kaap se liggies is my krismisboom

 

Ag jitte meneer

Dis dan die tyd om te gee

Die Kaap se liggies hang aan my krismisboom

 

Maar ek is happy

Want ek is vry

Die Koning is, gebore vir my

Daar is ‘n smile

Op my dial

Terwyl die Suid-Ooster

My verlange wegwaai

 

TUSSENSPEL

 

Die hele jaar deur

Het ek gebid, meneer

Vir my kinders en kos

En ‘n skuiling oor ons kop

 

Die lig op die berg

Word ‘n Bethlehem ster

Aan die bokant van my hart

My krismisboom

 

Maar ek is happy

Want ek is vry

Die Koning is, gebore vir my

Daar is ‘n smile

Op my dial

Terwyl die Suid-Ooster

My verlange wegwaai

 

TUSSENSPEL

 

Maar ek is happy

Want ek is vry

Die Koning is, gebore vir my

Daar is ‘n smile

Op my dial

Terwyl die Suid-Ooster

My verlange wegwaai

 

O, maar ek is happy

Want ek is vry

Die Koning is, gebore vir my

Daar is ‘n smile

Op my dial

Terwyl die Suid-Ooster

My verlange wegwaai

 

Composer: STEF KRUGER (EMI MUSIC PUBL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page