Dozi - Lekker Verjaar Frikkie (Key: OR Amaj)
Title: Lekker Verjaar Frikkie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Dozi (gebore op 23 Maart 1964) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger met 'n unieke stem, wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes en liedjies.
Lyrics: Yes
Hy's so dom
Die hoenders byt hom
In die oggendson waar die sonneblom blom
Hy's lekker laf
Praat 'n klomp kaf
Die hele werf se honde is aan die blaf
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Met die maan gepla
Frikkie sê 'Sa!
Heeltemal deurmekaar
'n Lang maer snaar
Wat nou gemaak?
Swaai die hek oop en klim oor die draad
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Jy moet lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Rooi kalkoene
'n Sakkie lemoene
Vuil voete
En 'n uithang hemp
Minora blade, 'n plastic kam
Drie reguit hare en 'n kettie in die sak
TUSSENSPEL
O, jy moet lekker verjaar Frikkie!
Jy moet lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
TUSSENSPEL
O, jy moet lekker verjaar Frikkie
O, jy moet lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Jy moet lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
O, jy moet lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
Maar jy moet lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
Ja, Frikkie
Jy was nie in die army nie
Dis hoekom jy so sleg is man
Composer: STEF KRUGER (EMI MUSIC PUBLISHING)