top of page
Anton Myburgh - Dream Masjien (Key: OR Bbmaj)

Anton Myburgh - Dream Masjien (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-00414
$12.95Price

Title: Dream Masjien

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anton Myburgh (Murgpyp)
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied 'Ek kan lewe' geskryf het.
Lyrics: Yes

 

Los ‘n boodskap na die beep

Is wat jou voicemail sê

Baby bel my terug

Daar’s iets wat ek wil hê

Nou net die sleutels van my nuwe ride gekry

En ek wil hê jy moet saam gaan ry

 

Ons gaan rock ons gaan jol

Ons gaan karre rol

Ons gaan moves gooi vir die man op die maan

In die melkweg rondry by die sterre verby

Baby net ek en jy

 

Dis ‘n rooie dis ‘n mooie

Dis ‘n dream masjien

Glo vir my baby jy moet haar sien

Sê maar vir jou pappa dis als ok

Ek sal binne die spoedgrens bly

Wat jy waar kry

 

Ons gaan rock ons gaan jol

Ons gaan karre rol

Ons gaan moves gooi vir die man op die maan

In die melkweg rondry by die sterre verby

Baby net ek en jy

 

Daar’s nie speedcops in die melkweg nie

Daar’s nie stopstrate of roadblocks nie

Net ek en jy en my dream masjien

En net die man op die maan

Kan ons twee sien

 

Ons gaan rock ons gaan jol

Ons gaan karre rol

Ons gaan moves gooi vir die man op die maan

In die melkweg rondry by die sterre verby

Baby net ek en jy

Ons gaan rock ons gaan jol

Ons gaan karre rol

Ons gaan moves gooi vir die man op die maan

Wat jy waar kry

Ons gaan rock ons gaan jol

Ons gaan karre rol

Ons gaan moves gooi vir die man op die maan

In die melkweg rondry by die sterre verby

Baby net ek en jy

 

Los ‘n boodskap na die beep

 

Composer: ANTON MYBURGH (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page