top of page
Jakkie Louw - Drie Pikkewyne (Key: OR Dmaj - BV)

Jakkie Louw - Drie Pikkewyne (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00718
$12.95Price

Title: Drie Pikkewyne

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jakkie Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Jakkie Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir treffers soos Drie Pikkewyne, Bamboesbos en Gemaak in SA. Hy tree ook saam met Kevin Leo onder die verhoognaam Jakkals en Leo op. Jakkie is die outeur van die boek Liedjieskrywer 101, waarin hy mense leer hoe om liedjies te skryf en met ritme en rym te werk.
Lyrics: Yes

 

As die windjie waai hier op Mosselbaai

En die Kaapse Kraai gooi sy laaste draai

Dis net ek en my nooientjie –ag sy is tog so vraai

Ons gaan vry daar onder by die baai

 

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

Ja die middelste ene sy is myne

 

Ek het my hart gelos daar op Hartenbos

Vir ‘n meisie met ‘n lyfie soos ‘n albatros

Nou sit ek hier met ‘n warm bier

En ‘n hart wat brand soos ‘n vuur

 

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

Ja die middelste ene sy is myne

 

As die windjie waai hier op Mosselbaai

En die Kaapse Kraai gooi sy laaste draai

Dis net ek en my nooientjie – ag sy is tog so vraai

Ons gaan vry daar onder by die baai

 

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

O Ja die middelste ene sy is myne

 

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

O maar die buitenste twee

 

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

Daar onder lê drie pikkewyne

O Ja die middelste ene sy is myne

O Ja die middelste ene sy is myne

O maar die buitenste twee

Ha ha ha ha

Is ook myne

 

Composer: S. EKSTEEN/J. COMBRINK/J. LOUW (GALLO MUSIC PUBLISHERS/SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page