Droomsindroom - Hey Sonneblom (Key: OR Cmaj - BV)
Title: Hey Sonneblom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Droomsindroom
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Twee bottels lê in die sand
Hittegolwe gooi my rond, ek voel jou hand
Druk styf teen myne leef tussen die lyne
Ek raak verlore in jou oë
Oë
Hey, Sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my Sonneblom, hey
Hey, Sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my Sonneblom, oh
Oh, my Sonneblom
Oh-ooh-oh
Leë bottles lê in die sand
Blompatrone teen die muur ek voel jou hand
Druk styf teen myne geïnkde lyne
Trek my nader aan jou
Ooh-oo-oo-oo-ooh
Ooh-oo-oo-oo-ooh
Hey, Sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my Sonneblom, hey
Hey, Sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my Sonneblom, oh
Oh, my Sonneblom
Oh-ooh-oh
As ek wakker raak lanks jou
(Blompatrone teen die muur ek voel jou hand)
Sit ek vas in die oggend en ooh ek onthou
(Trek my nader aan jou)
Ooh-oo-oo-oo-ooh
Ooh-oo-oo-oo-ooh
Hey, Sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my Sonneblom, hey
Hey, Sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my Sonneblom, oh
Oh, my Sonneblom
Oh-ooh-oh
Hey, Sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my Sonneblom
Composer: KIRSTEN RICHARD SCHLEBUSCH