top of page
Chris Chameleon - Droomverlore (Key: OR Amaj)

Chris Chameleon - Droomverlore (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-00927
$12.95Price

Title: Droomverlore

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Chris Chameleon
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Chris Chameleon (ook basspeler en voorman van Boo!), het bekend geraak in Suid-Afrika, asook oorsee, met sy eiesoortige styl, bekoorlike verhoogpersoonlikheid en ‘n reputasie om gehore met sy vier-oktaafstem en stemtoertjies te betower. Sy talent het hom vele toekennings besorg oor die afgelope paar jaar.
Lyrics: Yes

 

Selfs met jou oë toe

Kyk jy deur my

En selfs in die donker

Sien jy tot binne my

 

Niemand kyk na my

Soos jy na my kyk nie

En niemand sien my

Soos jy my sien nie

 

Droomverlore

In jou oë

Droomverlore

In jou oë

 

Selfs met jou oë toe

Kyk jy deur my

En selfs in die donker

Sien jy tot binne my

 

Niemand kyk na my

Soos jy na my kyk nie

En niemand sien my

Soos jy my sien nie

 

Droomverlore

In jou oë

Droomverlore

In jou oë

 

En ek swig

My hart

Word sag

Wanneer ek in jou oë kyk

 

In jou plek

Voel ek

Die vraag

Van my wêreld se sorge wyk

 

Droomverlore

In jou oë

Droomverlore

In jou oë

 

Composer: CHRIS CHAMELEON/INGRID JONKER (SHEER PUBL. PTY/INGRID JONKER TRUST)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page