top of page
Lucas Maree - Droomvrou (Key: OR Dmaj)

Lucas Maree - Droomvrou (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-00238
$12.95Price

Title: Droomvrou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lucas Maree

Genre: South African; Folk: Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 1990s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Lucas Maree (22 Julie 1952 - 18 Februarie 2011) was 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is veral bekend vir sy treffers “Miljoen en “Droomvrou”.

Lyrics: Yes

 

Ek soek nou al jare al na haar

Met 'n honger hart wat net nie wil bedaar nie

Sy't my wakker wêreld skoon deurmekaar gemaak

Dan droom ek ook nog elke aand van haar

 

Sy's altyd met haar rug na my gedraai

Haar gesig hou sy geheim

en haar naam die moet ek raai

Maar ek weet ek ken die meisie wat daar staan

En ek wens so ek kon nader aan haar gaan

 

Hierdie is 'n liedjie net vir jou droomvrou

en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou

En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droomvrou

dat ek al jare lank gesoek het net na jou

 

As sy tog maar net een keer om wou kyk

Want ek wonder wie sy is en hoe haar oë lyk

Ek weet ek ken die kurwes van haar vlees

Ek weet ek ken die warm van haar gees

 

Hierdie is 'n liedjie net vir jou droomvrou

en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou

En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droomvrou

dat ek al jare lank gesoek het net na jou

 

Net nou die aand toe kyk sy skielik om

En ek moet erken ek was tot in my siel verstom

Want die soektog na my droomvrou was verby

En sy was toe al die tyd maar net jy

 

Hierdie is 'n liedjie net vir jou droomvrou

en ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou

En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droomvrou

dat ek al jare lank gesoek het net na jou

 

Composer: LUCAS MAREE (MS SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page