top of page
Bobby van Jaarsveld  & Riana Nel - Eens In 'n Leeftyd (Key: OR Ebmaj)

Bobby van Jaarsveld & Riana Nel - Eens In 'n Leeftyd (Key: OR Ebmaj)

SKU: CO-OR-NB-00179
$12.95Price

Title: Eens In 'n Leeftyd

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld & Riana Nel

Genre: South African;  Pop; Duet; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Ebmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ek draai maar om en ek stap maar weg

Jy’t nog niks vir my belowe

Jy’t nog niks vir my gesê

 

Ek byt my lip, probeer die trane terug te sluk

Jy’t nog niks vir my belowe

Jy’t nog niks vir my gesê

 

Maar ek weet, ek weet dat ek weet

Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou…

 

Koor:

Liefde kom net eens in ‘n leeftyd

Die liefde wat hou vir altyd

Dit bly net ‘n besluit wat jy waag om te maak

Elke oggend, elke aand, vir altyd

Liefde kom net eens in ‘n leeftyd

Die liefde wat hou vir altyd

En nou staan ons voor mekaar

En die keuse wat ons maak

Is liefde kom net eens in ‘n leeftyd

 

Ek voel jou hart hier binne my

Ek wil als vir jou belowe

Ek wil alles vir jou gee

 

En met ‘n soen geseël in my

Ek wil als vir jou belowe

Ek wil alles vir jou sê

 

Want ek weet, ek weet dat ek weet

Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou…

 

Koor

 

As jy geduldig kan wag met ‘n hart vol van hoop

Op die waarheid wat ons in bly glo…

 

Koor

 

Composer: RIANA NEL/EWALD COLESKE (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page