top of page
Freda Francis - Ek Bid Vandag (Key: OR Bbmaj)

Freda Francis - Ek Bid Vandag (Key: OR Bbmaj)

SKU: AL-OR-NB-01087
$12.95Price

Title: Ek Bid Vandag

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Freda Francis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek bid vandag spesiaal vir jou

Dat God jou veilig in Sy hand sal hou

En waardeur jy ookal mag gaan dat Hy jou daardeur sal dra

Ek bid vandag spesiaal vir jou

 

Ek bid vandag spesiaal vir jou

Vir geloof om aan Hom vas te hou

Vir nuwe krag om vas te staan as die golwe teen jou slaan

Ek bid vandag spesiaal vir jou

 

Ek kom seën jou met die liefde van ons Here

Ek kom seën jou met die vrede wat Hy gee

Ek kom seën elke tree van jou lewe

Dat jy altyd voorspoedig sal wees

 

Ek bid vandag spesiaal vir jou

Dat God sy arms styf om jou sal vou

Dat jy Sy liefde sal ervaar in elke lag en elke traan

Ek bid vandag spesiaal vir jou

 

Ek kom seën jou met die liefde van ons Here

Ek kom seën jou met die vrede wat Hy gee

Ek kom seën elke tree van jou lewe

Dat jy altyd voorspoedig sal wees

 

Ek kom seën jou met die liefde van ons Here

Ek kom seën jou met die vrede wat Hy gee

Ek kom seën elke tree van jou lewe

Dat jy altyd voorspoedig sal wees

 

Ek kom seën jou met die liefde van ons Here

Ek kom seën jou met die vrede wat Hy gee

Ek kom seën elke tree van jou lewe

Dat jy altyd voorspoedig sal wees

 

Ek kom seën jou met die liefde van ons Here

Ek kom seën jou met die vrede wat Hy gee

Ek kom seën elke tree van jou lewe

Dat jy altyd voorspoedig sal wees

 

Ek kom seën jou

 

Composer: FREDA FRANCIS (GIG MUSIEK/SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page