top of page
Jan Jan Jan - Ek Bly 'n Boer (Key: OR Bbmaj - BV)

Jan Jan Jan - Ek Bly 'n Boer (Key: OR Bbmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00953
$12.95Price

Title: Ek Bly 'n Boer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jan Jan Jan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: Yes
More info: Riaan Venter (LangJan), Heinrich Rautenbach (KleinJan) en Jaco Pitzer (FrisJan) staan ook bekend as Jan Jan Jan.
Lyrics: Yes

 

Ek is 'n lat van die stad maar ek's 'n Boer in my hart
Die gejaag maak my moeg en ek wil eintlik net ploeg
En my mielies plant
My hande kry in die sand

Het klaar die bakkie gekoop en vellies waarmee ek loop
Het 'n Boerboel in die tuin maar die tuin is te klein
Hy verniel net my werf
Hy wil ook 'n plaas erf

Want al kan ek met 'n boerenooi trou
En as haar pa van my hou (As haar pa van my hou)
Erf ek dalk net iets oplaas en ek word dan die baas van my eie plaas

Ek bly 'n Boer, ek bly 'n Boer, ek bly 'n Boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n Boer
Ek bly 'n Boer (Ek bly 'n Boer in my hart)
Ek bly 'n Boer (Ek is so moeg vir die stad)
Ek bly 'n Boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n Boer
'n Boer in my hart

'n Boer in my hart

Ek het nou klaar die geweer darem gejag 'n paar keer
Het PT shorts in my kas nog nooit my bakkie laat was
Droom nog wel oor die res

Eendag word 'n plaas my adres

 

Ek werk al klaar aan my tan is kakie se grootste fan
Het ook al Nampo besoek ken elke graan in die boek
Ek kan myself nie keer

Maar ek moet nog leer skaap skeer

 

Want al kan ek met 'n boerenooi trou
En as haar pa van my hou (As haar pa van my hou)
Erf ek dalk net iets oplaas en ek word dan die baas van my eie plaas

Ek bly 'n Boer, ek bly 'n Boer, ek bly 'n Boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n Boer
Ek bly 'n Boer (Ek bly 'n Boer in my hart)
Ek bly 'n Boer (Ek is so moeg vir die stad)
Ek bly 'n Boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n Boer
'n Boer in die stad

 

'n Boer in my hart


'n Boer uit die stad


'n Boer in my hart


'n Boer uit die stad

 

Composer: FLORIAN COJOCARU/JOHANNES SUMPRICH/MARTIN KROMAR

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page