top of page
Dozi - Ek Dink Aan Jou (Key: OR Fmaj)

Dozi - Ek Dink Aan Jou (Key: OR Fmaj)

SKU: AN-OR-NB-01003
$12.95Price

Title: Ek Dink Aan Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dozi
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Dozi (gebore op 23 Maart 1964) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger met 'n unieke stem, wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes en liedjies.
Lyrics: Yes

 

Buitekant lê ‘n tarentaal se veer

En ek wonder wat ek hieruit kan leer

Daar is baie myle tussen doen en sê

Want alles wat is, was al gewees

Om agter ‘n glashuis se deur te staan

En hoop niemand sien jou daar

‘n Honderd en een besluite geneem

Maar alles bly ongedaan

 

Ek ruik die soetgeur van muskus

Wat hang in die gang

En ek dink aan die pêrels op jou lyf

 

Buitekant lê die sneeu en wag

Om ‘n sneeuman te word wat breed glimlag

Ek wil niks meer bewys nie

Ek het my versoen

Ek het alle stasies aangedoen

Ek het die lewe se vreemde paaie geloop

‘n Goeie begrip is net ‘n halwe woord

Aandagtig gesit, ek het die tyd bekyk

Alles gedoen wat gedoen moes word

 

Ek ruik die soetgeur van muskus

Wat hang in die gang

En ek dink aan die pêrels op jou lyf

 

Ek ruik die soetgeur van muskus

Wat hang in die gang

En ek dink aan die pêrels op jou lyf

 

Ek ruik die soetgeur van muskus

Wat hang in die gang

En ek dink aan die pêrels op jou lyf

 

Ek ruik die soetgeur van muskus

Wat hang in die gang

En ek dink aan die pêrels op jou lyf

 

En ek dink aan die pêrels op jou lyf

En ek dink aan die pêrels op jou lyf

 

Composer: STEF KRUGER (SWERWER MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page