top of page
Anneli van Rooyen - Ek Glo (Key: OR Abmaj - BV)

Anneli van Rooyen - Ek Glo (Key: OR Abmaj - BV)

SKU: JU-OR-BV-00351
$12.95Price

Title: Ek Glo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: Yes
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Sien, hoe lig in ons kan skyn

Kyk, al is ons menslik klein

Hier, kan ons aan drome raak

van menswees nog iets maak

 

Ek weet, ons is vir wen bedoel

Ook, as lewe donker voel (donker voel)

Deur, die oë van 'n kind

kan ons nog wonders vind

ons aan die hemel bind

 

Ek glo in die lewe, gooi my hart na bo

Reik uit na jou liefde en hou aan glo

Ek glo aan die lewe, stuur my hart vooruit

Reik net na jou liefde en ewigheid

 

Ek gee, die beste wat ek kan

Ken, my gees wat op sal staan

Selfs, wanneer ek val en gly

is daar nog altyd jy

jou hand wat veilig lei

 

Ek glo in die lewe, gooi my hart na bo

Reik uit na jou liefde en hou aan glo

Ek glo aan die lewe, stuur my hart vooruit

Reik net na jou liefde en ewigheid

 

Ek glo in die lewe, gooi my hart na bo

Reik uit na jou liefde en hou aan glo

Ek glo aan die lewe, stuur my hart vooruit

Reik na jou en ewigheid ( en ewigheid )

Reik na jou en ewigheid

 

Composer: C. RICKANEK/B. MEINUNGER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page