top of page
Thys die Bosveldklong - Ek Hou Nie Van Werk Nie (Key: OR Gmaj)

Thys die Bosveldklong - Ek Hou Nie Van Werk Nie (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-00887
$12.95Price

Title: Ek Hô Nie Van Werk Nie (Ek Hou Nie Van Werk Nie)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Thys die Bosveldklong
Genre: South African; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Thys Die Bosveldklong is n Afrikaanse sanger en vermaaklikheidskunstenaar, komediant, TV-aanbieder & vervaardiger.
Lyrics: Yes

 

Nee, ek sal nie ek wil nie ek ho nie van werk nie

Ek kan nie en ek gaat nie want ek ek is nie mal nie

Ek werk hom nie te graag nie

Ek kan nie die werk verdra nie

Ek glo nie lat ek moet nie ‘cause vir my is nie goed nie

 

Vor werk ek het gaskrik ek is glad nie daarvoor lus

Dis beterer om te sit om by jou baas en te rus

Want ‘n mens raak klaar maar werk hy raak nie klaar nie

‘n Mens kry so swaar maar werk hy’s altyd daar

 

Ek sal nie ek wil nie ek ho nie van werk nie

Ek kan nie en ek gaat nie want ek ek is nie mal nie

Ek werk hom nie te graag nie

Ek kan nie werk verdra nie

Ek glo nie lat ek moet nie ‘cause vir my hy is nie goed nie

 

Ja, ek ek het gaat werk soek ek is nie te lui nie

Maar gelukkig toe ek het nie die job gekry nie

‘n Mens raak klaar maar werk hy raak nie klaar nie

‘n Mens kry swaar maar werk hy’s altyd daar

 

Ek sal nie ek wil nie ek ho nie van werk nie

Ek kan nie en ek gaat nie want ek ek is nie mal nie

Ek werk hom nie te graag nie

Ek kan nie werk verdra nie

Ek glo nie lat ek moet nie want vir my is nie goed nie

 

Ek sal nie ek wil nie ek ho nie van werk nie

Ek kan nie en ek gaan nie want ek ek is nie mal nie

Ek werk hom nie te graag nie

Ek kan nie werk verdra nie

Ek glo nie lat ek moet nie want vir my is nie goed nie

 

En werk jy hard vandag

Dan is daar nog werk en nog werk en nog werk

En eish

Hier is so baie werk hier by die dag

 

Composer: Z. BERGH (TRC MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page