top of page
Anneli van Rooyen - Ek Kan Droom Van My Sonskip (Key: OR Fmaj)

Anneli van Rooyen - Ek Kan Droom Van My Sonskip (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-00352
$12.95Price

Title: Ek Kan Droom Van My Sonskip

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Fmaj    
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Toringvure deur die nagte

Gloei 'n droom van my gedagte

My verlange vind die paaie na 'n nuwedag se blou

In die vlamme van my vrae

Daar's vanaand weer helder dae

Soos 'n arend bo die wolke sirkel my hart

 

Koor:

Ek kan droom van my sonskip

Ek kan seil op die wind

Saam met jou vaar na sterre reenboe vind

 

Ons kan droom van ons sonskip

Ons hoop sy enigste krag

Saam met jou na kastele waar liefde wag dag na dag

Naglanterns in die berge roep die swerwers na hul burge

Die belofte van 'n dagbreek roep ook na my

 

Herhaal koor:

 

Elke uur laat kring

Die twyfels gou verby

Bring die eerste voeltjie se fluit naby my

Skoon gewag en helder skitter hierdie dag

Nooi ons om te lag

 

Herhaal koor

 

Composer: B. DIETRICH/G. GRABOWSKI/E. SIMONS/N. HAMMMERSCHMIDT/A. VAN ROOYEN (GEMA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page