top of page
Heinz Winckler - Ek Kan Weer In Liefde Glo (Key: OR Gmaj)

Heinz Winckler - Ek Kan Weer In Liefde Glo (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-01081
$12.95Price

Title: Ek Kan Weer In Liefde Glo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Heinz Winckler
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy maak dit so maklik

Om op te staan na al die seer

Ek sien jou nou langs my

Jy was nog altyd daar gewees

 

Gebreekte beloftes

Het my weer op my knieë gedwing

Verlore gebroke

Maar jy't die hoop weer teruggebring

 

Jy't my geleer om weer te glo

 

En ek ek kan weer in liefde glo

Ek kan weer glo in iets wat groter is

As net ek en jy

Ek ek kan nou weer asem haal

Ek kan weer terug gaan na die dae

Toe ek myself kon wees

Ek kan weer in liefde glo

 

Om my lê die skerwe

En jy pak alles terug in plek

Daar's niks meer verlore

En nou voel alles weer perfek

 

Jy't my geleer om weer te glo

 

En ek ek kan weer in liefde glo

Ek kan weer glo in iets wat groter is

As net ek en jy

Ek ek kan nou weer asem haal

Ek kan weer terug gaan na die dae

Toe ek myself kon wees

Ek kan weer in liefde glo

 

Want waar sou ons sonder liefde wees

 

Jy't my geleer om weer te glo

 

En ek ek kan weer in liefde glo

Ek kan weer glo in iets wat groter is

As net ek en jy

Ek ek kan nou weer asem haal

Ek kan weer terug gaan na die dae

Toe ek myself kon wees

Ek kan weer in liefde glo

 

Composer: KEATING/JENSEN/LARSSON/WINCKLER/KELLY/BRENDON (UNIVERSAL MSC PUBL/GEOFF PAYNTER MSC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page