top of page
Steve Hofmeyr - Ek Kort (Key: OR Gmaj)

Steve Hofmeyr - Ek Kort (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-00749
$12.95Price

Title: Ek Kort...

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: It takes a very gifted person to achieve lasting success as an actor, singer, songwriter, presenter, poet and writer, in any country. South African award winning superstar Steve Hofmeyr is one of those rare talents, undoubtedly one of the hardest working and creative artists, with millions of albums sold, his momentum remains spectacular.
Lyrics: Yes

 

Ek het 'n vriend in Kleinsee

Hy sien reg deur my

Hy sê die glimlag wat jy uitdeel

Is die tronk waarin jy bly

En hy kyk diep in my oë

Hy sê my vriend jy kul

Kom ek sê jou wat jy nodig het

Om jou lewe op te vul

 

Jy kort Jesus jy kort Elvis

Jy kort sole aan jou skoen

Jy kort vars lug jy kort water

En 'n koue bier sal doen

Jy kort 'n oproep van jou ma af

Jy kort Kersfees by die see

Ja, die lewe vra nie baie nie

Net die liefde wat jy gee

 

Ek kom reg op my eie

Ek kom ver want ek reis lig

Ek gooi duim deur hierdie wêreld

En ek stop net vir my plig

Ek druk jou teen my hart vas

Elke keer as jy my vra

Wat kort in hierdie knapsak

Waarin jy jou lewe dra

 

Jy kort Jesus jy kort Elvis

Jy kort sole aan jou skoen

Jy kort vars lug jy kort water

En 'n koue bier sal doen

Jy kort 'n oproep van jou ma af

Jy kort Kersfees by die see

Ja, die lewe vra nie baie nie

Net die liefde wat jy gee

 

Ek kort Jesus ek kort Elvis

Ek kort sole aan my skoen

Ek kort vars lug ek kort water

En 'n koue bier sal doen

Ek kort 'n oproep van my ma af

En Kersfees by die see

Die lewe vra nie baie nie

Net die liefde wat jy gee

 

Ek kort Jesus ek kort Elvis

Ek kort sole aan my skoen

Ek kort vars lug ek kort water

En 'n koue bier sal doen

Ek kort 'n oproep van my ma af

Ek kort Kersfees by die see

Die lewe vra nie baie nie

Net die liefde wat ek gee

 

Ek kort Jesus ek kort Elvis

Ek kort sole aan my skoen

Ek kort vars lug ek kort water

En 'n koue bier sal doen

Ek kort 'n oproep van my ma af

Ek kort Kersfees by die see

Die lewe vra nie baie nie

Net die liefde wat ek gee

 

Ja, die lewe vra nie baie nie

Net die liefde wat ek gee

 

Composer: STEVE HOFMEYR (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page