top of page
Anneli van Rooyen - Ek Lewe (Key: OR Bbmaj)

Anneli van Rooyen - Ek Lewe (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-00353
$12.95Price

Title: Ek Lewe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Ek lewe

Gemaak om na liefde te strewe

Op vlerke van vriendskap te swewe

Sonder vrae sonder sorge

 

Dag vir dag breek ritme om my heen

Voel die ure vol en tog alleen

En jou blik verslaan my vrese

son. saffier lag in jou wese

Bring geluk wat lank verlore was

 

REFREIN:

 

Ek lewe

Gemaak om na liefde te strewe

Op vlerke van vriendskap te swewe

Sonder vrae oor wat môre mag bring

M.m-mm A-ha Oe

Ek lewe - verstaan jy van droom en van vrede

die vreugde van leef in die hede

Sonder vrae sonder sorge

 

Die vrae was soos skadus binne my

Deur die ligte lag en antwoord jy

En ek sien die sonverhale

In jou oë nuwe tale

Lees die storie van 'n weer begin

 

Herhaal REFREIN:

 

Composer: J. HEIDER/R. KAISER/HAMMERSCHMIDT/A. VAN ROOYEN (GALLO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page