top of page
Amanda Strydom ft. Coenie de Villiers - Ek Loop Die Pad (Key: OR Gmaj)

Amanda Strydom ft. Coenie de Villiers - Ek Loop Die Pad (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-00406
$12.95Price

Title: Ek Loop Die Pad

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Amanda Strydom & Coenie de Villiers
Genre: South African; Pop; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek loop die pad al lank my lam
So kaalvoet deur die kou
Van doeriekant se doringveld
En kyk hoe lyk ek nou

 

Ek loop die pad so sonder hoed
Deur son en wind en grou
So kaalvoet op die slingerpad
En kyk hoe lyk ek nou

 

My lam die gras is soms so groen
Die son is soms so lou
Maar ek loop hierdie pad alleen my lam
En kyk hoe lyk ek nou

 

Onthou jy nog hoe ons kon loop
So loslyf en verspot
So vlieg – vlieg oor die koppies heen
‘n Ragab en ‘n Lot

 

Maar nou loop ek alleen my lam
So kaalvoet deur die kou
En soms net soms dan wonder ek
My lam waar is jy nou?
En soms net soms dan wonder ek 
My lam waar is jy nou?

 

Composer: A. STRYDOM/Z. CRONJE (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page