top of page
Anneli van Rooyen - Ek Mis Jou So (Key: OR Amaj)

Anneli van Rooyen - Ek Mis Jou So (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-00354
$12.95Price

Title: Ek Mis Jou So

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Die grys reën stroom soos trane teen die ruit

Dis of die hele hemel om my huil

Ek voel net so mistroostig soos die weer

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

 

Ek ken ’n beter tyd van jy en ek

Van daardie eerste tot die laaste plek

Ek sien jou nou nog so verslae staan

Toe ek jou vertel het dat ek weg moes gaan

 

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

Ek sien jou in my drome keer op keer

Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

 

Ek kan myself selfs nou nog skaars verstaan

Hoe kon ek ooit dink dat ons liefde taan

Besef nou dat die antwoord in my lê

Begryp nou wat my hart so lank reeds sê

 

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

Ek sien jou in my drome keer op keer

Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

 

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

Ek sien jou in my drome keer op keer

Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

 

Tussenspel

 

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

Ek sien jou in my drome keer op keer

Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer

Ek mis jou so

Ek mis jou meer en meer

 

Composer: J. KLUGER / N. BYL / A. VAN ROOYEN (DELA MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page