top of page
Nadine - Ek Moet Niks (Key: OR Amaj)

Nadine - Ek Moet Niks (Key: OR Amaj)

SKU: FR-OR-NB-01083
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Ek Moet Niks

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nadine
Genre: South African; Kids & Teens; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

O-ho-owe-o-owe-o

 

Ek moet elke dag leer

Die dissipline maak my kop seer

Ek moet swoeg en sweet vir eksamens alles weet

Ek moet niks

 

Mense probeer my forseer

Om te doen wat hulle my leer

Hulle moet stop ek volg my eie kop

Ek moet niks

 

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

O-ho-owe-o-owe-o

 

Ek moet was en ek moet vee

Elke Sondag my kollekte gee

Ek moet my verbeel niks is ooit te veel

Ek moet niks

 

My kredietkaart staan op nul

My bankbestuurder is baie kil

Ek moet tax betaal dieselfde ou verhaal

Ek moet niks

 

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

O-ho-owe-o-owe-o

 

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

O-ho-owe-o-owe-o

 

Ek moet niks

Ek moet niks

Ek moet niks

 

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

O-ho-owe-o-owe-o

 

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

O-ho-owe-o-owe-o

 

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

Ek moet niks

O-ho-we-o

O-ho-owe-o-owe-o

 

Composer: NADINE/STEVE PURVIS (SARRAL/UNIVERSAL MUS. PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page