Danie Botha - Ek Rig My Oe (Key: OR Fmaj)
Title: Ek Rig My Oë (Ek Rig My Oe)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Danie Botha
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Danie Botha (gebore 25 Junie 1964 in Pretoria) is 'n bekende Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Wenners, is in 1989 vrygestel.
Lyrics: Yes
Ken jy Hom wat wonders doen
Hy wat kan seën en kan verdoem
Is jou oë op die Here
Kan Hy jou sy kind regverdig noem
Was jy bly toe die mense sê
Kom laat ons gaan na Jerusalem
Smag jou siel na die Here
Lê jou lewe oop voor Hom
Ek rig my oë na die berge
Maar my hulp kom van die Here
Elke keer as my voet wou wankel
Was U daar Heer, keer op keer
Loof die Here, want Hy is goed
Daar is vrede in my gemoed
Aan sy liefde is daar nie einde nie
Met my hart wil ek die Here loof
Here U het geen gelyke nie
U goedheid o Heer is vêr bo almal
Daar is vrede en rus naby U
Al sou ek gaan waar die oog nie sien
Van U o Heer kan niemand skuil nie
Ja die duisternis is vir U lig
En die nag vir U so goed soos dag
Ek rig my oë na die berge
Maar my hulp kom van die Here
Elke keer as my voet wou wankel
Was U daar Heer, keer op keer
Was U daar Heer, keer op keer
Composer: D. BOTHA (MAR GOSPEL MUSIC PUBLISHERS)