top of page
Du Preez Stoltz - Ek Sal Bid Vir Jou (Key: OR Dmaj - BV)

Du Preez Stoltz - Ek Sal Bid Vir Jou (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: EL-OR-BV-00757
$12.95Price

Title: Ek Sal Bid Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Du Preez Stoltz
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Du Preez Stoltz is 'n gewilde Suid-Afrikaanse gospel en klassieke sanger.
Lyrics: Yes

 

Wandel elke tree

Wat die lewe gee

Leef daagliks voluit

Laat God besluit

 

Moet nooit jou hart verloor

En leef jou grootste droom

Dit als en meer

Is my gebed vir jou

 

Ek sal bid vir jou

Ja, ek sal bid vir jou

Deur donker tye

En selfs geluk

Oral waar jy gaan

Vat my gebede saam

Want ek belowe

Ek sal bid vir jou

 

As die lewe jou

Sonder vreugde hou

En dit raak te seer

Jy's moeg probeer

Vir selfs die kleinste tree

Wat jou 'n doelwit gee

Lê ek nou

My gebede neer

 

Ek sal bid vir jou

Ja, ek sal bid vir jou

Deur donker tye

En selfs geluk

Oral waar jy gaan

Vat my gebede saam

Want ek belowe

Ek sal bid vir jou

 

En as jy eendag dalk sou wonder

Of jy alleen is in jou stryd

Is Hy daar nog altyd naby jou

As jy die pad verloor

En daar is niks meer oor

 

En as jou tyd ophou

My laaste wens vir jou

Tel al jou gawes

Nie jou verwyt

Met vrede sonder smart

En liefde in jou hart

Die hemel wag vir jou

Daar's 'n plek gehou

 

Ek sal bid vir jou

Ja, ek sal bid vir jou

Deur donker tye

En selfs geluk

Oral waar jy gaan

Vat my gebede saam

Want ek belowe

Ek sal bid vir jou

Want ek belowe

Ek sal bid vir jou

 

Composer: B. DALY/C. FARREN/S. MAC/ AFR: S. LOUBSER/N. SCHOOMBEE (PEERMUSIC/BLESS THE BIKINI MUSIC/MUSIC OF COMBUSTION/SONGS OF WINDSWEPT PACIFIC/BUG MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page