top of page
Soekie & Die Radikids - Ek Sal My Lig Laat Skyn (Key: OR Dmaj)

Soekie & Die Radikids - Ek Sal My Lig Laat Skyn (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-01273
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Ek Sal My Lig Laat Skyn

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Soekie & Die Radikids
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Soekie Krog was born in 1958 in Rhodesia (Zimbabwe) from missionary parents. Soekie is renowned for the Radikids group with whom she travelled and ministered for years. In 1992 their first Gospel CD was released.
Lyrics: Yes

 

Ek sal my lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn

Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef

Ek sal my lig laat skyn

 

By die skool sal ek my lig laat skyn

By die kerk sal ek my lig laat skyn

By die huis sal ek my lig laat skyn

By die werk sal ek my lig laat skyn

 

Teenoor my ouers sal ek my lig laat skyn

Teenoor my onnies sal ek my lig laat skyn

Teenoor my vriende en almal om my

Sal ek 'n groot, groot lig laat skyn

 

Ek sal my lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn

Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien

Ek sal my lig laat skyn

 

As ek gehoorsaam is laat ek 'n groot lig skyn

As ek vol liefde is laat ek 'n groot lig skyn

As ek geduldig is laat ek 'n groot lig skyn

As ek parmantig is dan sal my lig verdwyn

 

Het ek 'n lig wanneer ek haatlik is? Nee

En 'n lig as ek onvriendelik is? Nee

As ek vloek - nee

Vat - nee

Steel - nee

Jok - nee

Maar ek sal my lig laat skyn

 

Ek sal my lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn

Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef

Ek sal my lig laat skyn

Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien

Ek sal my lig laat skyn

 

Composer: UNKNOWN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page