top of page

Die Broers - Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-00742
$13.95Price

Title: Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom (Liedboek 602)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Die Broers
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Die Broers, Christo, Cobus en Nic is alombekend vir hul harmonieuse sang en polsende liedjies. Hierdie is Lied 602 in die Liedboek van die Kerk.
Lyrics: Yes

 

Ek sien 'n nuwe hemel kom

'n Aarde nuut en vry

Die see en al wat skei, verdwyn

God self kom by ons bly

 

Kyk, ek maak alles nuut, sê God

Laat hom wat dors het, kom

En hy sal vind, hy is My kind

Ek is 'n God vir hom

 

Oorwinnaars sal ons alles erf

En drink uit die fontein

Van lewenswater, heerlik, rein

En God sal oor ons skyn

 

Van lewenswater, heerlik, rein

En God sal oor ons skyn

 

Composer: IZAK DE VILLIERS/CRIMOND/JESSIE IRVINE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page