top of page
Touch of Class - Ek Steek My Hand Op (Key: OR Dmaj)

Touch of Class - Ek Steek My Hand Op (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00247
$12.95Price

Title: Ek Steek My Hand Op

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Touch of Class

Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Nader as 'n hartklop

Wat deur jou are pols

Die Hand wat jou nooit sal los

Sal ek veg vir my taal

Met als in my betaal

Soos 'n held in 'n ou verhaal

 

Net geloof kan ons saambring

Na 'n nuwe begin

 

Ek staan op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op

Sodat jy dit kan sien

My land se bloed klop vars deur my are

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

 

Met my oog op die prys

Sal ek die wêreld kan wys

Dat ek my man vir jou sal staan

Deur die storms het ek

Die waarheid gevind

Met 'n trotse hart verstaan

 

Net geloof kan ons saambring

Na 'n nuwe begin

 

Ek staan op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op

Sodat jy dit kan sien

My land se bloed klop vars deur my are

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

 

Ek kyk op na die Heer

Wat al die antwoorde gee

U staan altyd by my

U ken my gebed

U sal ons kom red

Ek gee als wat ek het

Als wat ek het

 

Ek staan op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op

Sodat jy dit kan sien

My land se bloed loop vars deur my are

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

 

Ek staan op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op

Sodat jy dit kan sien

My land se bloed klop vars deur my are

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

Ek steek my hand op as 'n Afrikaner

 

Composer: ARRI OPPERMAN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page