top of page
Monique & Snotkop - Ek Val Vir Jou (Key: OR Dmaj)

Monique & Snotkop - Ek Val Vir Jou (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00301
$12.95Price

Title: Ek Val Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Monique Steyn feat. Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

Ek val vir jou

 

Ek voel paniekerig benoudheid wat ek glad nie regtig ken

My wêreld tuimel rond ek kyk of ek jou hart vir my kan wen

Ek kan nie keer, ke- keer, dis alles wat ek in my voel

Ek veg, ve- veg tussen my hart en vuisie weg

 

Ek wil my lewe voluit lewe

Check in op myself hier

Ek wil passievol in alles wees

Dis alles net 'n fantasy

 

Ek wil my lewe voluit lewe

Dit is my reality

Dit gooi my rond en bond dag en nag

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees

Wat val vir jou

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees

Wat val vir jou

 

Ek's op 'n kritiese misie met al my drome in jou hand

Net soos 'n rower op 'n skip soek ek daai skat diep in die sand

Ek is histeries, geneties is my hart altyd vol

Dis nie 'n drill nie dis die werklikheid ja dis hoe ek rol

 

Ek wil my lewe voluit lewe

Check in op myself hier

Ek wil passievol in alles wees

Dis alles net 'n fantasy

 

Ek wil my lewe voluit lewe

Dit is my reality

Dit gooi my rond en bond dag en nag

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees

Wat val vir jou

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees

Wat val vir jou

 

Ek struikel 2x

(Check dit uit)

Ek kan dit nie glo nie

 

Ek struikel

Ek struikel nou

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

(Whoooo)Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees

Wat val vir jou (Die een wat val vir jou)

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

(Whoooo)Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees

Wat val vir jou (Die een wat val vir jou)

Whoooo

 

Composer: HOLM/LEHTONEN/REUOSEN/ANNIEKRATZ-GUTA/SCHOOMBEE (WARNER CHAPPELL SCANDINAVIA/KOPIEREG VOORBEHOU)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page