top of page
Bobby van Jaarsveld & Demi Lee Moore - Ek Weet Al Lankal (Key: OR Bmaj)

Bobby van Jaarsveld & Demi Lee Moore - Ek Weet Al Lankal (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00102
$12.95Price

Title: Ek Weet Al Lankal

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld & Demi Lee Moore

Genre: South African; Pop; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s 

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Word wakker elke oggend

Met 'n brief hier in my kop

Maar daar is nie 'n naam of 'n terugadres op

Gelos vir my in drome

Gelos vir my deur jou

 

Ek voel dit in jou kyke

Ek hoor dit in jou stem

Jy's heeltemal te beautiful om dit te wil ontken

Daai briefies in my drome

 

Jy, kyk hoe pas jou hart in my

Ek weet dit al lankal

Ja ekke weet dat jy

Voel hoe maak jy sin by my

Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal

Dat jy daai brief wou skryf

 

Word wakker elke oggend

Met 'n brief hier teen my deur

Die handskrif bly dieselfde maar die liefde al hoe meer

Dis nie meer in my drome

Dis nie meer in my kop

 

Lewe is 'n oogwink

En dan is dit verby

So min dat mens jou hart se middel in 'n ander kry

Daai briefies in my drome

Dra elke een by my

 

Jy, kyk hoe pas jou hart in my

Ek weet dit al lankal

Ja ekke weet dat jy

Voel hoe maak jy sin by my

Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal

 

Dis meer as wat ons ooit sal weet

Te veel vir een net reg vir twee

Belowe ek sal alles gee

Vir jare lank se briefies stuur

Die deur?

 

Jy, kyk hoe pas jou hart in my

Ek weet dit al lankal

Ja ekke weet dat jy

Voel hoe maak jy sin by my

Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal

Dat jy daai brief wou skryf

 

Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal

Dat jy daai brief wou skryf

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MSC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page