top of page
Kurt Darren - Ek Wens Vir Jou (Key: OR Cmaj - BV)

Kurt Darren - Ek Wens Vir Jou (Key: OR Cmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00696
$12.95Price

Title: Ek Wens Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
More info: Kurt Darren is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, TV-aanbieder en akteur. Kurt se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie. Hy is ook te sien in die Suid-Afrikaanse films Liefling, Susanna van Biljon en Ek lief jou.
Lyrics: Yes

 

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Hey!

 

Soet tand

Proe die lewe die soet en suur

Vlam vat

Gaan jou hande nie seer brand nie

 

Net 'n bietjie vinniger

Net 'n bietjie harder jou voet op die pedaal

Net 'n bietjie verder nou

Net 'n bietjie langer jou stories moet jy vertel

 

Dis jou lewe so doen wat jy wil

Hey!

Ek, jy, ons lewe net een keer

Maak 'n verskil

Hey!

Een, twee, drie op die lewe

Ek wens vir jou

Dat die son op jou rug sal skyn

Ek wens vir jou

Jou probleme sal net verdwyn

 

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Jou probleme sal net verdwyn

 

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Jou probleme sal net verdwyn

 

Voorland

Het ons almal nie ene nie

Afstand

Die verskil tussen daar en hier

 

Net 'n bietjie vinniger

Net 'n bietjie harder jou voet op die pedaal

Net 'n bietjie verder nou

Net 'n bietjie langer jou stories moet jy vertel

 

Dis jou lewe so doen wat jy wil

Hey!

Ek, jy, ons lewe net een keer

Maak 'n verskil

Hey!

Een, twee, drie op die lewe

Ek wens vir jou

Dat die son op jou rug sal skyn

Ek wens vir jou

Jou probleme sal net verdwyn

 

Doen wat jy wil

Hey!

Ek, jy, ons lewe net een keer

Maak 'n verskil

Hey!

Een, twee, drie op die lewe

Ek wens vir jou

Dat die son op jou rug sal skyn

Ek wens vir jou

Jou probleme sal net verdwyn

 

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Jou probleme sal net verdwyn

 

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Oh, oh, oh, oh, oh

Jou probleme sal net verdwyn

 

Ek wens vir jou

Dat die son op jou rug sal skyn

Ek wens vir jou

Jou probleme sal net verdwyn

Hey!

 

Composer: KURT DARREN/DON KELLY/MARC BRENDON (KVN PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page