top of page
Lollos - Ek Wil Dans (Key: OR Cmaj)

Lollos - Ek Wil Dans (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-00425
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Ek Wil Dans

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Sit 'n blom in jou hare

Dis weer lentetyd

My lyfie is lus vir 'n lekker jolyt

Ek wil ruk ek wil rol

En in die rondte tol

(En in die rondte tol)

 

As jy die msuiek in jou are voel

Sal jy weet wat ek bedoel

Jy sal ruk, jy sal rol

En in die rondte tol

(En in die rondte tol)

 

Want ek wil dans

En rondomtalie draai

Wanneer die ritme my

So laat lekker kry

Ek lig my voete op

En ek kan nie stop

Dit laat my lekker lag

Ek doen dit elke dag

 

Want ek wil dans

En rondomtalie draai

Wanneer die ritme my

So laat lekker kry

Ek lig my voete op

En ek kan nie stop

Dit laat my lekker lag

Ek doen dit elke dag

 

Dis die huppel in my stap

Wanneer ek my hande klap

Dis die wysie wat ek hoor

Wat my voete laat toor

Ek wil ruk ek wil rol

En in die rondte tol

(En in die rondte tol)

 

As jy die msuiek in jou are voel

Sal jy weet wat ek bedoel

Jy sal ruk, jy sal rol

En in die rondte tol

(En in die rondte tol)

 

Want ek wil dans

En rondomtalie draai

Wanneer die ritme my

So laat lekker kry

Ek lig my voete op

En ek kan nie stop

Dit laat my lekker lag

Ek doen dit elke dag

 

Hoender!

Stop!

Aap!

Stop!

Volstruis!

Stop!

 

Want ek wil dans

En rondomtalie draai

Wanneer die ritme my

So laat lekker kry

Ek lig my voete op

En ek kan nie stop

Dit laat my lekker lag

Ek doen dit elke dag

 

Want ek wil dans

En rondomtalie draai

Wanneer die ritme my

So laat lekker kry

Ek lig my voete op

En ek kan nie stop

Dit laat my lekker lag

Ek doen dit elke dag

 

Composer: ALTA JOUBERT/DERICK LENNOX (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page